SET 4 CHRIST - Jessica Brand, Jana Van Der Watt

Loading player...
04.06.2024 - SET 4 CHRIST - Jessica Brand, Jessica is n jong volwassene wat in haar lewe baie struikelblokke gehad het veral met haar gesondheid. In die struid mt gesondheid het sy die belangrikheid geleer van geduld en van God se goedheid en focus om elke dag haar verhouding met hom te bou. Jana Van Der Watt, Janna het self haar struikeblokke gehad wat haar geloof getoets het en deur die struid met haar geestesgesondheid het sy geleer van die Here troue liefde.
4 Jun 2024 Afrikaans South Africa Christianity · Religion & Spirituality

Other recent episodes

SET 4 CHRIST - Hoop in die Donker met Warren Gray

In hierdie kragtige episode van Set 4 Christ duik ons diep in die tema "Lig in my tonnel" – ’n eerlike en rou gesprek oor hoop, geloof en die geestelike stryd wat jongmense en volwassenes daagliks beleef. Warren Gray, ’n worshipleier en boodskapper van God se genade, deel sy persoonlike…
18 Mar 35 min

SET 4 CHRIST - Nader aan God – ’n Persoonlike Reis van Verlies tot Hoop

In hierdie diep en roerende episode van Set 4 Christ, deel Ruan Swart sy persoonlike reis van verlies, rou en onsekerheid – en hoe dit hom nader aan God gebring het. Ná die afsterwe van sy skoonoupa, het ’n eenvoudige maar kragtige gebed ’n nuwe perspektief en geestelike wakkerword gegee…
8 Apr 33 min

SET 4 CHRIST - Vrede of Vrees? Ontdek Hoe Geloof en Gebed Jou Kan Helpen

Die belangrikheid van innerlike vrede in 'n wêreld vol angs en bekommernis. Kom luister na hoe die Woord van God, gebed, en geloof ons kan lei na vrede wat die wêreld nie kan steel nie. Ons kyk na die Skrifgedeeltes soos Johannes 16:33, Filippense 4:6-7, en Psalms 46:10, en ontdek…
11 Mar 36 min