Van komediant na sepiester, geloof dra Shimmy Isaacs

Loading player...
Shimmy is nie skaam oor die pad wat sy met die Here stap nie. Te midde van bekommernisse en angs, glo sy dat jy net op een plek kan stil raak.
4 Jul 2024 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

Aanbiddingsfees eersdaags gevier

“Elke keer wat ons vir die Here sing, elke keer wat ons ons fokus rig na die troon, sit ons ʼn hemelse kultuur hier op aarde. En soveel te meer in ons eie taal.”
26 May 13 min