Musieksukses, prettige nuwe uitreiking vir Loufi

Loading player...
“Ek ry fiets en geniet die vars lug, ek het weer energie en is dankbaar vir die lewe. Ek is nou verslaaf aan goeie goed, gesondheid, vars lug, my familie en die lewe.”
5 Jul 2024 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

Aanbiddingsfees eersdaags gevier

“Elke keer wat ons vir die Here sing, elke keer wat ons ons fokus rig na die troon, sit ons ʼn hemelse kultuur hier op aarde. En soveel te meer in ons eie taal.”
26 May 13 min