Gesonde gesinne: Herlei jou kind se aandag

Loading player...
Herleiding is ʼn uitstekende tegniek om in jou gereedskapskissie van ouerskapstegnieke te hê, maar jy moet dit weet wanneer om dit toe te pas. Dit is hoe dié tegniek werk.
11 Jul 2024 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

Aanbiddingsfees eersdaags gevier

“Elke keer wat ons vir die Here sing, elke keer wat ons ons fokus rig na die troon, sit ons ʼn hemelse kultuur hier op aarde. En soveel te meer in ons eie taal.”
26 May 13 min