Rudi Nagel - Raasblaar Desibel Dissipel

Loading player...
Tablette, vuvuzelas, aanneming en ander verwonderinge vul ons 110de gesprek oor bome.
Fluister of Bulder....Uitbundige Uitbarstings en ook innerlike kalmte, gee uitdrukking aan ons Vader se vele fassette.
16 Jul 2024 Afrikaans South Africa Religion & Spirituality · Christianity

Other recent episodes

RUDI NAGEL - Takke Toe! Om God te Vertrou in Uitdagende Tye

Voel jy soms asof jy in die donker klim en nie weet watter tak volgende vas te gryp nie? In hierdie episode deel Rudi Nagel die kragtige metafoor van "Takke Toe!"—’n uitdrukking vol entoesiasme en geloof vir wanneer die lewe se pad moeilik en onbekend is.
7 Oct 7 min