Gesonde gesinne: Sê wat jy wil hê en nie wat jy sien nie

Loading player...
Dit klink só eenvoudig as ʼn mens die ouerskapstegniek bespreek, maar hoekom is dit so moeilik om konsekwent toe te pas?
19 Jul 2024 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

Aanbiddingsfees eersdaags gevier

“Elke keer wat ons vir die Here sing, elke keer wat ons ons fokus rig na die troon, sit ons ʼn hemelse kultuur hier op aarde. En soveel te meer in ons eie taal.”
26 May 13 min