Kop- en nekkankers – dís wat jy moet weet

Loading player...
Dr. Johan Kluge en dr. Ben Moodie van die Cintocare privaat hospitaal in Pretoria gesels oor die simptome en behandeling van verskeie kop- en nekkankers.
24 Jul 2024 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

Aanbiddingsfees eersdaags gevier

“Elke keer wat ons vir die Here sing, elke keer wat ons ons fokus rig na die troon, sit ons ʼn hemelse kultuur hier op aarde. En soveel te meer in ons eie taal.”
26 May 13 min