A cappella in Afrikaans bereik nuwe hoogtes

Loading player...
“Die Atterbury Trust het verskeie fokuspunte. Die een is natuurlik studente, dan ook gemeenskap en kultuur. Wat vir ons so mooi is van die a cappella-kompetisie, is dat dit al ons fokuspunte so goed saamvat.”
25 Jul 2024 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

Aanbiddingsfees eersdaags gevier

“Elke keer wat ons vir die Here sing, elke keer wat ons ons fokus rig na die troon, sit ons ʼn hemelse kultuur hier op aarde. En soveel te meer in ons eie taal.”
26 May 13 min