Spreekwoorde uit vanmelewe se dae

Loading player...
Al ooit die uitdrukking “jou Saterdag is langer as jou Sondag” gehoor? Luister saam na stories oor ʼn paar Afrikaanse uitdrukkings met interessante herkomste.
30 Jul 2024 Afrikaans South Africa Books · Language Learning

Other recent episodes

Liefde ontvlug die werklikheid in Parys

“Die resep vir ʼn klassieke liefdesverhaal bestaan uit twee mense wat mekaar ontmoet en die leser weet van bladsy een af dat hulle mekaar gaan kry.”
30 Jan 20 min