Nuwe musiek vir ‘gelukkige, geseënde’ Elizma Theron

Loading player...
“ʼn Mens dink baie keer jy weet wat jy wil hê, maar God weet wat jy nodig het. Die Here het my met ʼn ongelooflike man geseën, en ek is so dankbaar vir hom.”
1 Aug 2024 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

Aanbiddingsfees eersdaags gevier

“Elke keer wat ons vir die Here sing, elke keer wat ons ons fokus rig na die troon, sit ons ʼn hemelse kultuur hier op aarde. En soveel te meer in ons eie taal.”
26 May 13 min