Borsvoedingsweek | ‘Mamma, wees geduldig met jouself’

Loading player...
Chané Kruger gesels ook as dieetkundige met ʼn spesiale belangstelling in pediatrie oor die redes wat kan lei tot ʼn ma se besluit om nie te borsvoed nie en hoe dit benader kan word.
5 Aug 2024 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

Aanbiddingsfees eersdaags gevier

“Elke keer wat ons vir die Here sing, elke keer wat ons ons fokus rig na die troon, sit ons ʼn hemelse kultuur hier op aarde. En soveel te meer in ons eie taal.”
26 May 13 min