Gesonde gesinne: Wees die persoon wat jou kind moet word

Loading player...
Ons as ouers is nie perfek nie, maar hoe maak ʼn mens as jou voorbeeld die dag veel te wense oorlaat?
8 Aug 2024 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

Aanbiddingsfees eersdaags gevier

“Elke keer wat ons vir die Here sing, elke keer wat ons ons fokus rig na die troon, sit ons ʼn hemelse kultuur hier op aarde. En soveel te meer in ons eie taal.”
26 May 13 min