
Ep. 13 | Kiesers is omgekrap van Asië en Suid-Amerika tot VSA en Europa
Loading player...
Die afgelope tyd se opstande in Brittanje bevestig dat politieke geweld nie net tot armer lande soos Bangladesj en Venezuela beperk is nie. Volg hierdie interessante gesprek in vandeesweek se aflewering van Wêreldwys.
Chapters
- 00:00 Inleiding
- 05:40 Bangladesj en die ware doel van verkiesings
- 07:40 China se invloedstryd in Asië
- 12:44 ʼn Gesteelde verkiesing in Venezuela
- 21:34 Trump se verkiesin om te verloor
- 26:16 Brittanje onkantbetrap deur ʼn krisis
- 30:07 Immigrasie en die wêreldwye bevolkingsinploffing
- 34:59 Afrika se onstabiele politiek
- 41:47 Wat staan Suid-Afrika te doen?

