‘Musiek is in my bloed,’ sê Marno van der Merwe

Loading player...
“Dit is vir my baie lekker om weer op te neem, te skryf en op die verhoog te wees. As dit in jou bloed is, is dit in jou bloed – jy kan nie daarvan weghardloop nie.”
14 Aug 2024 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

Aanbiddingsfees eersdaags gevier

“Elke keer wat ons vir die Here sing, elke keer wat ons ons fokus rig na die troon, sit ons ʼn hemelse kultuur hier op aarde. En soveel te meer in ons eie taal.”
26 May 13 min