
Bekende internetsensasie Vernon Koekemoer sterf
Loading player...
Linda Coetzee die lewensmaat van die bekende internetsensasie Vernon Koekemoer het Donderdag aan Breakfast with Martin Bester bevestig dat hy oorlede is.