Fatman tref in die kol met prettige ‘Olifant’-oorwurm

Loading player...
Die Fatman-lied het die verbeelding van sy jonger aanhangers aangegryp en weer van “Oom Olifant” ʼn huishoudelike naam gemaak.
16 Aug 2024 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

Aanbiddingsfees eersdaags gevier

“Elke keer wat ons vir die Here sing, elke keer wat ons ons fokus rig na die troon, sit ons ʼn hemelse kultuur hier op aarde. En soveel te meer in ons eie taal.”
26 May 13 min