Francois van Coke opgewonde oor nuwe hoofstuk

Loading player...
ʼn Massakonsert, ʼn outobiografie en splinternuwe musiek. Dít is waarmee Francois van Coke homself die res van die jaar gaan besig hou.
21 Aug 2024 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

Aanbiddingsfees eersdaags gevier

“Elke keer wat ons vir die Here sing, elke keer wat ons ons fokus rig na die troon, sit ons ʼn hemelse kultuur hier op aarde. En soveel te meer in ons eie taal.”
26 May 13 min