Joshua Anders en Deane Fuchs van Laerskool Pietersburg Oos se "Goed-Voel-Storie"!

--:--
Joshua en Deane vertel van hulle Gemeenskapsprojek by die plaaslike DBV. Luister hoe hulle met groot enoesiasme en wonderlke samewerking van Polokwane se gemeenskap, baie opknappingswerk by die DBV gedoen het en 'n REUSE skenking van hondekos kon oorhandig.
21 Aug Afrikaans South Africa Society & Culture · Music Interviews

Other recent episodes

Chereé is terug met 'n nuwe Album!

Chereé Strydom gesels met Rudolph oor haar liefde vir Country musiek, haar nuutgevonde vriendskap met Sunette Bridges, en "Another day", die titelsnit van haar nuwe album wat onlangs uitgereik is.
26 Nov 22 min

Waterveiligheid

Met die swemseisoen in volle swang gesels Isabel Steenekamp met Rudolph oor Waterveilgheid - veral vir kinders.
14 Nov 16 min

Afrikaans-Innie-Bosveld Fees! 19 Oktober

Elmarie Craig, die Fees Organiseerder van PHS, vertel jou alles wat jy nodig het om te weet van die "Afrikaans-Innie-Bosveld" Fees, hierdie Saterdag, die 19de Oktober op PHS se terrein.. Moenie hierdie Fees-der-Feeste misloop nie!
16 Oct 8 min