Ep. 14 | Oorlog verdiep met Oekraïne wat Rusland binneval

Loading player...
Op 6 Augustus vanjaar was dit die eerste keer sedert 1941 dat ʼn buitelandse weermag Rusland binnegeval het toe Oekraïne ʼn verrassingsaanval op die Koersk-streek in Rusland uitgevoer het. Was dit ʼn strategiese slim skuif of is dit ʼn gevaarlike stap wat die oorlog verder kan laat verdiep? Dit is van die vrae wat ons in hierdie week se episode van Wêreldwys probeer beantwoord.
Chapters
  • 00:00 Inleiding
  • 00:41 Demokrate se Chicago-konvensie
  • 04:51 Midde-Oosterse konflik duur voort
  • 06:23 ʼn Nuwe regering vorm in Frankryk
  • 09:06 Schultz se somervakansie kortgeknip
  • 11:45 SAOG vergader in Harare
  • 13:56 Eerste inval op Rusland sedert 1941
  • 18:36 Gevaarlike nuwe fase
  • 26:13 Wie was Frederik Barbarossa?
22 Aug 2024 Afrikaans South Africa News Commentary · Politics

Other recent episodes

Wêreldwys | Belangrike nuus uit Washington | Ep. 95

In hierdie week se episode van Wêreldwys bespreek Jaco Kleynhans, vanuit die Amerikaanse hoofstad, onder meer Iran se verrassingsaanval op Jordanië en die toenemende spanning in die Midde-Ooste. Dit alles terwyl verskeie wêreldleiers hierdie week in Washington oor verskeie drukkende globale vraagstukke beraadslaag het.
30 Jul 19 min

Wêreldwys | Die wêreld staan nie stil nie | Ep. 94 | Maroela Media

Ná ’n lang produksiebreek is Wêreldwys vandeesweek weer terug met hierdie jongste episode. Die wêreld staan geensins stil nie. Verskeie van die groot voortslepende konflikte in die wêreld het die afgelope weke deur verskeie ontwikkelingsfases gegaan, maar nie noodwendig nader aan ’n finale fase van vrede beweeg nie.
24 Jul 24 min