
Ep. 15 | Die afsterwe en herlewing van die Weste
Loading player...
Ons bespreek in hierdie week se episode van Wêreldwys die reuse-immigrantekrisis in Europa en wat nodig is om dit op te los. Ons gaan terug na die 15de eeu en die Italiaanse Renaissance en die noodsaak vir ’n kultuur- en identiteitsherlewing in Europa.
Chapters
- 00:00 Wie ons nie is nie
- 04:23 Harris loop tans voor
- 09:57 Midde-Oosterse konflik duur voort
- 11:38 Immigrasie en Europese identiteite
- 23:15 Parallelle samelewings en ʼn botsing van beskawings
- 29:15 Nog ʼn Michelangelo nodig

