Nuwe skool vir Phumlani-leerlinge Donderdag oorhandig

Loading player...
Die Mpumalanga Onderwysdepartement oorhandig Donderdag amptelik die nuut-geboude Phumlani Sekondêre Skool aan leerlinge in die Bohlabela-distrik. Volgens die departement het hulle tot nou gebruik gemaak van mobiele klaskamers. Die nuwe geboue sal ook die kwessie van oorbevolking in klaskamers aanspreek. Die LUR, Cathy Dlamini, sal vergesel word deur amptenare van die Departement van Openbare Werke.
3 Sep 2024 5AM Afrikaans South Africa Daily News · News Commentary

Other recent episodes

Robs wen eerste Track & Field

Rob Ferreira se seunspan was die wenners van die nuwe Track & Field SA-kampioenskap. Die atletiekorganiseerder, Stefan van der Merwe, vertel die Middag Game Drive alles.
17 Apr 5AM 13 min

'Drag races' bekommer inwoners toenemend

Versnelrenne of sleeprenne of onwettige wedrenne in Nelspruit het die afgelope weke toegeneem. Dit kom baie meer georganiseerd voor as voorheen, en daar is nie te veel wat die owerhede daaromtrent kan doen nie. John Meintjies verduidelik.
14 Apr 10AM 9 min

Dis hoe ons rol in die Laeveld

Cobus en Doret van der Merwe trou eersdaags weer na 10 jaar - hierdie keer met 'n behoorlike partytjie vir 120 gaste. Hulle deel hul storie met Charles tydens Saterdag Ontbyt.
14 Apr 6AM 10 min

AHEI: Wat is dit

Harvard dink nou dat 30 jaar se navorsing aandui dat die Alternative Healthy Eating Index die beste is om te verseker jy word gesond oud. Voedingkundige Anntonette Roux verduidelik.
11 Apr 8AM 9 min

Crux is die Paasfees terug

Die volledige Crux-produksie, uit die pen van Lizaan Barnard, is hierdie Paasfees weer in Mbombela te sien. Sy kuier in die ateljee saam met Klasie Botha en Julia Burger.
10 Apr 8AM 13 min