A Wagging Success - Wie ons is

--:--
Ontmoet die span van A Wagging Success! Ons is passievol oor honde - en honde eienaars! Tersia en Philip stel A Wagging Success bekend in hierdie vinnige oorsig van wie ons is en wat ons doen.
9 Sep Afrikaans South Africa Hobbies · Kids & Family

Other recent episodes

House training vir jou hond - vinnig en maklik

Jou nuwe hondjie is hier! Van Dag 1 af wil ons sommer he hy moet sy besigheid buitekant doen - maar dis makliker gese as gedaan. In hierdie episode breek Tersia en Philip van A Wagging Success house training af tot die basis sodat jy kan verstaan HOEKOM dinge gebeur,…
30 Sep 24 min

Die ABCs van Puppy School

Om jou hond na 'n puppy school te neem is 'n lewenslange voorsprong vir jou hond! Ons gesels oor hoekom puppy skool so belangrik is vir jou EN jou hond, watter voordele dit inhou, en hoe jy die regte puppy school kan kies.
23 Sep 24 min

Hoe kies jy die regte honderas vir jou?

So jy wil 'n nuwe hond kry! Opwindend! Met meer as 400 erkende honderasse, hoe kies jy die regte honderas vir jou leefstyl, jou voorkeur, jou budget, en jou huishouding? Philip het antwoorde op al hierdie vrae!
16 Sep 21 min

Dinge wat jy moet weet VOOR jy 'n hond kry

In hierdie episode gesels Tersia en Philip van A Wagging Success oor al die dinge wat mense moet weet om 'n ingeligte besluit te neem VOOR hulle hul nuwe hondjie deel maak van die gesin. Hoe kies ek die regte honderas? Kan ek dit bekostig? Het ek die nodige tyd…
9 Sep 21 min