‘Waardeer ons ouer garde se wyshede,’ sê Dolla se ouma

Loading player...
“Ek weet die lewe jaag ons aan en ons almal dink ons het baie tyd, maar as jy weer sien, en gelukkig genoeg is, staan jy self by daardie laaste paar stopstrate.”
11 Sep 2024 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

Aanbiddingsfees eersdaags gevier

“Elke keer wat ons vir die Here sing, elke keer wat ons ons fokus rig na die troon, sit ons ʼn hemelse kultuur hier op aarde. En soveel te meer in ons eie taal.”
26 May 13 min