Vir Beter: Vir Beter - Norman Clack oor sy boek "I Am My Father's Child"

Loading player...
Hoe oorkom ‘n mens fisiese mishandeling? Nog te meer as dit aan
die hand is van die persoon wie jy die meeste vertrou?
Soveel volwassenes leef saam met die uitwerking van
kindermishandeling sonder om agter te kom hoe hulle huidige gedrag deur
hulle jeugdige ervarings gevorm is.

Min verhoudings is so kompleks as die van ‘n vader en seun.
Norman Clack praat op die man af hieroor in sy eerste boek. Hy spreek ‘n vaderlose generasie aan met die boeiende verhaal van sy eie
trauma as mishandelde kind.
16 Sep 2024 Afrikaans South Africa Music

Other recent episodes

Route326: Stef Bos oor 'Die Lewe Moet 'n Wals Wees'

Anelma loer in by Stef Bos. Met ‘n uitverkoopte vertoning (Stef Bos - Die Lewe Moet 'n Wals Wees) by die Fairtree Atterbury Teater, is daar geen bemarking nodig nie. Anelma gesels met hierdie ikoon van ‘n kunstenaar wat oor kontinente reis, taal en tyd spronge maak en elke liedjie…
27 Jan 26 min

Route326: Praating met Peach van Pletzen AKA Groothond

Peach van Pletzen van Praating, kry hierdie keer die Q’s en moet die A’s gee... Francois van Rensburg en Anelma van Heerden van #Route326 op GROOTfm 90.5, draai die kaarte om en gaan besoek hom in sy ateljee ‘Planet Awesome’ in Johannesburg. Groothond leer hulle hoe om te blaf en…
23 Jan 34 min