Afrikaanse humor op sy beste

Loading player...
Min dinge kom by Afrikaanssprekendes se byna natuurlike manier om die humor in situasies raak te sien en met oorgawe te lag.
18 Sep 2024 Afrikaans South Africa Books · Language Learning

Other recent episodes

Liefde ontvlug die werklikheid in Parys

“Die resep vir ʼn klassieke liefdesverhaal bestaan uit twee mense wat mekaar ontmoet en die leser weet van bladsy een af dat hulle mekaar gaan kry.”
30 Jan 20 min