Marciel Hopkins gesels oor laaste seisoen van 'Boer Soek 'n Vrou'

Loading player...
Meeste mense sal Marciel Hopkins herken as die aanbieder van die Suid-Afrikaanse televisieprogram, 'Boer Soek 'n Vrou'. Alhoewel sy meer seisoene van die program as enige ander onder haar belt het, het sy besluit dit is tyd om die vlam te oorhandig aan iemand anders.

Marciel Hopkins het met Rob Forbes en Rozanne McKenzie gesels oor haar tyd op 'Boer Soek 'n Vrou', hoekom sy nou voel dit is tyd om aan te beweeg en wat volgende vir haar wag.
Dalk laat glip sy ook iets oor die nuwe aanbieder...
26 Sep 2024 English South Africa Entertainment News · Leisure

Other recent episodes

Alles wat jy moet weet oor die Afrikaanse weergawe van 'The Office'

Showmax het in 2025 aangekondig dat hulle besig was met die vervaardiging van ’n Suid-Afrikaanse weergawe van die wêreldwye trefferformaat 'The Office', onder lisensie van BBC Studios. The Drive with Rob and Roz het met Gert du Plessis, die Suid-Afrikaanse 'Jim', gesels oor die reeks. 'Die Kantoor' begin Sondag 18…
16 Jan 6 min