Lunch Punch: Nàdine oor 'My Favourite Rock Songs'

Loading player...
Maak gereed vir ‘n nuwe hoofstuk in Nádine se verhoog optredes.
Hierdie keer is Nádine terug om die huis se fondasies te skud!

Al jou gunstelinge en ook haar klassieke uitklophou rock items in een uitsonderlike live vertoning. Berei jouself voor vir unieke weergawes van Tina Turner se “River Deep Mountain High” of Cindy Lauper se “Time After Time”. ‘n Rock-gevulde “Alone” van die miljoen-album-verkoper Heart, of ‘n onverwagse Nádine in die AC/DC tradisionele “You Shook Me”.

Die grootste rock liedere van die 80’s, met selfs ‘n paar juwele uit die 70’s en reuse rock-treffers uit die 90’s.

‘n Vertoning van vreugde en die beste vermaak deur Nádine en ‘n seleksie van klassieke rock liedjies wat jy werklik nie wil misloop nie! Trek aan jou leerbaadjie en jeans en kom geniet ‘n heerlike aand uit saam Nàdine.
27 Sep 2024 Afrikaans South Africa Music

Other recent episodes

Route326: Stef Bos oor 'Die Lewe Moet 'n Wals Wees'

Anelma loer in by Stef Bos. Met ‘n uitverkoopte vertoning (Stef Bos - Die Lewe Moet 'n Wals Wees) by die Fairtree Atterbury Teater, is daar geen bemarking nodig nie. Anelma gesels met hierdie ikoon van ‘n kunstenaar wat oor kontinente reis, taal en tyd spronge maak en elke liedjie…
27 Jan 26 min

Route326: Praating met Peach van Pletzen AKA Groothond

Peach van Pletzen van Praating, kry hierdie keer die Q’s en moet die A’s gee... Francois van Rensburg en Anelma van Heerden van #Route326 op GROOTfm 90.5, draai die kaarte om en gaan besoek hom in sy ateljee ‘Planet Awesome’ in Johannesburg. Groothond leer hulle hoe om te blaf en…
23 Jan 34 min