VRYDAE MET FARREN - Kapelaan Ds Trevor Links - Jou eie Elim-die bitter en soet van die lewe

Loading player...
13.09.2024 - Skakel in op Vrydag 13 September vanaf 09:00-11:00 wanneer Ds Farren saam kuier met Kapelaan Ds Trevor Links.

Die tema: Jou eie Elim-die bitter en soet van die lewe

Ds Links is 'n gebore Vredendaller en predikant van dieselfde kerkverband VGKSA vir die afgelope 14jaar. Ds Links is sedert 2016 'n voltydse Kapelaan in die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag en dien tans as Vlootkapelaan by die SA Vlootkollege in Gordonsbaai. In 2021 in Covid-tyd publiseer hy sy boek, "Off Caps : Eulogies for fallen soldiers." Skryf, drama en prediking is sy passie. Kapelaan (Ds.) Trevor Links is ook 'n Direkteur van Radio Kansel en leraar van VGKSA Goodwood.

Luister ook op streema by www.kaapsekansel.co.za.
of laai ons toep af en luister ook na die potgooi enige tyd enige plek!
13 Sep 2024 Afrikaans South Africa Religion & Spirituality · Christianity

Other recent episodes

VRYDAE MET FARREN - Inspirerende Geselskap met TikTok Sensasie Amy Davids

Amy Davids, deel van hoe God altyd goed was in haar lewe, ondanks uitdagings en struikelblokke. In hierdie episode gesels ons oor hoop, volharding en die belangrikheid om jouself te wees. Amy deel haar reis, van haar skooldae tot haar sukses op sosiale media, en hoe sy ander aanmoedig om…
24 Jan 1 hr 06 min