VRYDAE MET FARREN - Bernard Peters van Kaapse Forum - Al gaan ek ook

Loading player...
27.09.2024 - Skakel in op Vrydag 27 September vanaf 09:00-11:00 wanneer Ds Farren saam kuier met Bernard Peters van Kaapse Forum.

Die tema: Al gaan ek ook

Bernard is gebore en groot geword in die Kaap. Gaan skool in Goodwood. Eerste generasie Matie. BSc, Geologie, BSc Hons. Petroleum Geologie, MSc Geohidrologie.

Begin 10 jaar gelede by AfriForum. Stig AfriForum Maties-tak & medestigter van die eerste Kaapse AfriForum-tak. Bernard was 9 jaar aan AfriForum Jeug verbonde en die laatste twee jaar die nasionale hoof.

Hy sluit 2021 aan by die Kaapse Forum en dien tans as die Hoof van gemeentskapsaktivering by die forum. Sy pos behels ‘n fokus op onderwys, omgewingsake en veiligheid.

Luister ook op streema by www.kaapsekansel.co.za.
of laai ons toep af en luister ook na die potgooi enige tyd enige plek!
27 Sep 2024 Afrikaans South Africa Religion & Spirituality · Christianity

Other recent episodes

VRYDAE MET FARREN - Inspirerende Geselskap met TikTok Sensasie Amy Davids

Amy Davids, deel van hoe God altyd goed was in haar lewe, ondanks uitdagings en struikelblokke. In hierdie episode gesels ons oor hoop, volharding en die belangrikheid om jouself te wees. Amy deel haar reis, van haar skooldae tot haar sukses op sosiale media, en hoe sy ander aanmoedig om…
24 Jan 1 hr 06 min