Bizskoops - 17 Oktober 2024

Loading player...
Op die program vandag,
# Suid-Afrika se nuwe lisensiekaartmasjiene sal belastingbetalers miljarde rande kos
# Die Minister van Elektrisiteit en Energie is positief dat die land se ekonomie in die volgende 18 tot 24 maande kan groei as die kragtoevoer bestendig bly
# Die ekonoom Waldo Krugell gaan ons meer vertel oor die voorspelling vir brandstofpryse vir November
# In internasionale sake-nuus... Google oorweeg kernkrag om sy kunsmatige intelligensie datasentrums aan te dryf
# In beleggingsnuus... Redefine Properties stel 'n enkele gemeenskaplike sekuriteitpoel bekend
En, ons gesels ook met Chris Hattingh van die Sentrum vir Risiko-ontleding oor die regering van nasionale eenheid, politieke onsekerheid in die Stad Tshwane en die Britse eerste minister wat ietwat sukkel om op dreef te kom.
17 Oct 2024 Afrikaans South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Bizskoops - 20 Februarie 2025

Op die program vandag: # Ons kyk na ʼn paar hoogtepunte uit die begrotingsrede # Die ekonoom Waldo Krugell deel ook met ons sy reaksie op die begroting wat vanmiddag in die parlement voorgelê is. # In internasionale sakenuus... Gemiddelde lone in die Verenigde Koninkry gaan voort om inflasie te…
20 Feb 8 min

Bizskoops - 13 Februarie 2025

Op die program vandag: # Sanral kondig verhoging in toltariewe aan # Kenners voorspel dat brandstofheffings in vanjaar se begrotingsrede kan verhoog # Die ekonoom Waldo Krugell praat oor die impak van die huidige internasionale politiek op die Suid-Afrikaanse ekonomie # In internasionale sakenuus... Coca-Cola gaan moontlik meer plastiekbotteltjies verkoop…
12 Feb 9 min

Bizskoops - 06 Februarie 2025

Op die program vandag: # Suid-Afrika se groot banke moes hierdie week moeilike vrae oor transformasie beantwoord # Die Internasionale Monetêre Fonds se landverslag oor Suid-Afrika is verlede week vrygestel # Die ekonoom Waldo Krugell praat oor wat hy graag in môre se staatsrede wil hoor # In internasionale sakenuus…
6 Feb 9 min

Bizskoops - 30 Januarie 2025

Op die program vandag: # Miljoene Suid-Afrikaners sal na verwagting geraak word as die VSA voortgaan met sy besluit om befondsing vir sy MIV/vigs-program in die land te staak # Daar word voorspel dat die Reserwebank die rentekoers môre met slegs 25 basispunte sal verlaag # Die ekonoom Waldo Krugell…
30 Jan 9 min

Bizskoops - 23 Januarie 2025

Op die program vandag: # Inflasie het effens gestyg in Desember # Mynbouproduksie het in November met nul-komma-nege persent afgeneem # Die ekonoom Waldo Krugell praat oor die moontlike invloed van Donald Trump se tweede termyn op die Suid-Afrikaanse ekonomie # In internasionale sakenuus... OpenAI werk saam met Oracle en…
23 Jan 10 min