Lunch Punch: Die Burgemeester van Rockfields Village kom drink tee

Loading player...
Die Burgemeester van Rockfields Village kom drink tee.

Jan, Johannes, Jakobus, Wilhelm, Piet, Peet, Albaster du Plessis. Leier van die PPA (Positive Peoples Alliance), voormalige skaap- en hoenderboer, Burgemeester van Rockfields Village.

Hierdie karakter bring 'n tikkie humor en ’n hele klomp skaterlag oomblikke na Rockfields en is ook bekend vir die video's wat hy gereeld met kykers deel. Hy is deel van elke feesviering en spesiale geleentheid en ons leer hom 'n bietjie beter ken.
28 Oct 2024 Afrikaans South Africa Music

Other recent episodes

Route326: Stef Bos oor 'Die Lewe Moet 'n Wals Wees'

Anelma loer in by Stef Bos. Met ‘n uitverkoopte vertoning (Stef Bos - Die Lewe Moet 'n Wals Wees) by die Fairtree Atterbury Teater, is daar geen bemarking nodig nie. Anelma gesels met hierdie ikoon van ‘n kunstenaar wat oor kontinente reis, taal en tyd spronge maak en elke liedjie…
27 Jan 26 min

Route326: Praating met Peach van Pletzen AKA Groothond

Peach van Pletzen van Praating, kry hierdie keer die Q’s en moet die A’s gee... Francois van Rensburg en Anelma van Heerden van #Route326 op GROOTfm 90.5, draai die kaarte om en gaan besoek hom in sy ateljee ‘Planet Awesome’ in Johannesburg. Groothond leer hulle hoe om te blaf en…
23 Jan 34 min