
Wêreldwys | Afrika: Die kontinent van risiko’s en geleenthede | Ep. 24
Loading player...
In hierdie week se episode van Wêreldwys doen ons saam met dr. Jakkie Cilliers ʼn deeglike ontleding van die probleme op die Afrika-kontinent, die oorsake daarvan en wat nodig is om uiteindelik meer Afrika-lande op ʼn pad van sukses te plaas.
Chapters
- 00:00 Inleiding
- 00:50 Ontstaan van die ISS
- 02:55 Afrika se grootste uitdagings tans
- 05:24 Jong bevolking: geleentheid of bedreiging?
- 09:21 Verlies aan Afrika-vaardighede
- 11:46 Verstaan die wêreld Afrika?
- 14:16 Stryd om mag en invloed
- 16:51 Die wêreldwye skuldprobleem
- 22:23 SA loop nie meer voor in Afrika
- 26:08 Suksesverhale in Afrika
- 29:23 Vergete Afrika
- 32:00 Vertroue ʼn voorwaarde vir belegging
- 34:49 Groener gras is hiér ook

