Rudi Nagel - Wattel, wattel kant toe nou?

Loading player...
Wattel, Wattel, o watter kant toe nou?

Die Jaar van inperking was ook 'n jaar van Indringers.
Virusse, wattels en ongenooide emosies het ons land en lewe ingeval. Vader is nooit onsydig wanneer ons vra "Watter kant toe nou?"
22 Oct 2024 Afrikaans South Africa Religion & Spirituality · Christianity

Other recent episodes

Rudi Nagel - Verken die Simboliek van Bome: Geel Perske teenoor Suurlemoenboom

Welkom by nog 'n verhelderende episode waar ons die wêreld van bome verken en die simboliek en lewenslesse wat hulle bied. In hierdie episode vergelyk ons twee fassinerende bome – die geel perske en die suurlemoenboom – en hoe hul teenstrydige eienskappe ons kan leer oor positiewe en negatiewe gedragspatrone…
11 Feb 10 min

Rudi Nagel - 'n Refleksie op die Keerboom en die Verganklikheid van die Lewe

Die simboliese betekenis van die Keerboom, bekend vir sy vinnige groei en verganklike lewensduur. Deur na die verganklikheid van die lewe te kyk, bespreek ons hoe ons elke oomblik met doel en intensie kan omhels, soos die kortlewendige Keerboom. Sluit by ons aan terwyl ons temas van keuse, groei en…
4 Feb 10 min