Lunch Punch: Meneer Suid-Afrika Tiaan Massyn oor sy Gunsteling Spyt

Loading player...
Tiaan Massyn, Meneer Suid-Afrika 2023, is baie meer as net sy titel, hy is ook 'n suksesvolle besigheidsman, oogkundige en talentvolle sanger. Met sy nuwe liedjie, "Gunsteling Spyt", spreek hy ‘n dieper tema aan.
14 Nov 2024 Afrikaans South Africa Music

Other recent episodes