#DieGROOTBrekfis Andriette - Afrikaans het nie brieke nie.

Loading player...
Andriette het op #DieGROOTBrekfis kom inloer om te gesels oor haar nuwe enkelsnit "Afrikaans het nie brieke nie". Luister gerus weer hier.
21 Nov 2024 Afrikaans South Africa Entertainment News · Comedy

Other recent episodes

#DieGROOTBrekfis Juan Boucher - Nuwe album

Juan Boucher het pas 'n nuwe album uitgereik en op #DieGROOTBrekfis met Ruben en Charonike oor die album kom gesels. Luister gerus weer hier as jy dit gemis het.
30 Jul 17 min