#DieGROOTBrekfis Brendan Peyper - Sy waarheid, en sy nuwe enkelsnit

Loading player...
Brendan Peyper kom deel sy waarheid met ons op #DieGROOTBrekfis saam met Ruben Delmage en Charonike Nel!!!

En gesels oor sy splinternuwe enkelsnit ‘Jou Tipe Boer’. Hou ons Youtube-kanaal dop vir die volledige onderhoud.
26 Nov 2024 Afrikaans South Africa Entertainment News · Comedy

Other recent episodes

#DieGROOTBrekfis Juan Boucher - Nuwe album

Juan Boucher het pas 'n nuwe album uitgereik en op #DieGROOTBrekfis met Ruben en Charonike oor die album kom gesels. Luister gerus weer hier as jy dit gemis het.
30 Jul 17 min