Chereé is terug met 'n nuwe Album!

Loading player...
Chereé Strydom gesels met Rudolph oor haar liefde vir Country musiek, haar nuutgevonde vriendskap met Sunette Bridges, en "Another day", die titelsnit van haar nuwe album wat onlangs uitgereik is.
26 Nov 2024 Afrikaans South Africa Society & Culture · Music Interviews

Other recent episodes

SA Western Mounted Games (Limpopo) - Pretdag

Lisa Grosel en Rawstorne Van Jaarsveld vertel meer oor wat "Western Mounted Games" behels, wie almal daaraan kan deelneem ek ook oor 'n Pretdag wat binnekort gaan plaasvind waar jy eertsehands hierdie baie gewilde en vinnig-groeiende sport kan ervaar.
25 Jan 10 min

Mike Burnard gesels oor Sirië

Mike Burnard, wat al vir n geruime tyd by die Kerk van Christus in Sirië betrokke is, gesels oor die stand van sake daar en die rol wat die Kerk daarin speel.
17 Dec 2024 20 min