Willie Spies optimisties oor ‘eierigting’ in SA

Loading player...
“Dit is ongelooflik opwindend, want as jy jou eie ding op jou manier doen dan word dit hanteer soos wat dit jou pas.”
30 Nov 2024 Afrikaans South Africa Books · Language Learning

Other recent episodes

Modder, berge en motorfietse deur Afrika

“Daar is die mooi oomblikke wat ’n mens se asem wegslaan, soos om die Kongorivier die eerste keer te sien en die Kongowoud, wat oor duisende kilometers strek, te beleef.”
26 Sep 14 min

Mense, musiek hou Rocco de Villiers op pad

"In die 30 jaar wat ek al musiek maak, het ek nooit gedink dat ek ʼn konsert gaan hou met hoe ek is, met die soort klere wat ek dra, met ʼn klavier en abstrakte musiek, en terwyl ek grappies vertel, op plekke soos Migdol, Leeudoringstad en Baardskeerdersbos nie."
4 Sep 18 min