16 Dae van Aktivisme: Thousand Women Trust bied veilige kamers vir GBV-slagoffers

Loading player...
Vra jy die deurslag nie-regeringsorganisasie, wat hulle droom is in die stryd teen geslagsgeweld, is dit dienslewering. Veral wat veilige ruimtes betref waar slagoffers van geweld, gehelp word en veilig kan voel. Terwyl die regering beloof dat hy werk maak hiervan, rol vroue wat geslagsgeweld deurleef het, die moue op, om hierdie ruimtes te skep. Lede van die One Thousand Women trust, wat woon in sogenaamde GBV-Hotspots, stel kamers in hulle huise beskikbaar vir slagoffers, op tye van die dag, wat niemand anders beskikbaar is nie. Marlinée Fouché het gaan uitvind hoe dit werk.
2 Dec 2024 9AM English South Africa News · Daily News

Other recent episodes

Half of SA child cancer cases go undiagnosed

Paediatric Oncologist Professor Mariana Kruger at Stellenbosch University explained that there is a vast population in rural areas where it takes longer to get to primary medical facilities and secondary hospitals.
26 Sep 11AM 3 min

Suid-Afrika se diverse plantspesies gevier in Erfenismaand

Suid-Afrika se biodiversiteit is onlosmaakbaar deel van die land se erfenis, en voordat Erfenismaand verby is, vier ons die ontdekking van ‘n splinternuwe plantspesie, Moraea Anastasia. Dr Brian du Preez, verbonde aan die Universiteit Kaapstad - is passievol oor bewusmaking en die bewaring van inheemse plante. Dit het daartoe gelei…
26 Sep 7AM 2 min

Treasury scraps VAT hike,faces R78bn shortfall

National Treasury’s decision to withdraw its proposed VAT hike has left a R78-billion gap in the national budget, forcing Finance Minister Enoch Godongwana to explore new ways to raise revenue and curb government spending. Treasury had initially planned to increase Value Added Tax (VAT) by 1%, moving it from 15%…
25 Apr 4AM 5 min

WMACA: Devastated over reports of 10m child abuse material

Advocacy manager for Women and Men Against Child Abuse, Luke Lamprecht has expressed shock following the news of a 35-year-old South African male who was arrested in Midrand on Friday after he was found in possession of about 10 million photos and videos of child abuse material. The arrest followed…
18 Jan 5AM 4 min