ISA Carstens - 'n Loopbaan in somatologie

Loading player...
As jy die woord “terapie” bo “skoonheid” in “skoonheidsterapie” verkies, sal jy 'n loopbaan wat wetenskap, terapie en skoonheid kombineer, soos somatologie, geniet.

Die span van ISA Carstens het kom gesels op die #BrunchMetAnnelie oor 'n loopbaan in somatologie. Luister gerus om meer hieroor uit te vind...
26 Nov 2024 Afrikaans South Africa Non-Profit

Other recent episodes

Kommersiële Fokus - Smart-Hear Maandag 19 Mei

Die Oudioloog Dr Sonja Mann en Liesl Visagie van Smart-Hear het by Brunch met Annelie kom gesels oor die stigma verbonde aan gehoorverlies. Sowel as die ‘rooi-vlaggies’ waarvoor jy op die uitkyk moet wees.
19 May 13 min