
Wêreldwys | Die Trump-administrasie vs. die diepstaat | Ep. 29
Loading player...
Trump se tweede termyn as Amerikaanse president gaan reuseveranderinge vir Amerika inhou, maar ook vir globale handel en internasionale magsverhoudinge. In hierdie week se episode van Wêreldwys gesels ons oor die belangrikste kwessies wat ons tydens die tweede Trump-termyn moet dophou.
Chapters
- 00:00 Inleiding
- 02:29 Die 47ste Amerikaanse president
- 09:06 Tien punte oor Trump: 1 Tweejaartermyn
- 10:54 2 Eensgesinde Republikeine?
- 14:28 3 Andersoortige administrasie
- 15:34 4 Immigrasie, immigrasie, immigrasie
- 17:25 5 “It’s the economy, stupid”
- 21:07 6 Amerika op die wêreldverhoog
- 25:23 7 Elon Musk en die diepstaat
- 27:22 8 ʼn Jong adjunk
- 29:17 9 Waarheen nou, Demokrate?
- 34:11 10 ʼn Konserwatiewe regbank
- 35:53 Verwikkelinge in die Midde-Ooste
- 38:15 Konflik in Sirië duur voort
- 41:21 Notre Dame herbou, maar Europa steeds vervallend

