Bertie Nel vertel van sy werk en bediening as karwag

Loading player...
Wie is Bertie Nel? Leer hom van nader ken en hoor hoe dit gebeur het dat hy vandag 'n groep karwagte bestuur en ook self as een werk. Hy vertel hoe hy dit beskou as 'n bediening waartoe die Here hom geroep het..
8 Dec 2024 Afrikaans South Africa Society & Culture · Music Interviews

Other recent episodes