Bizskoops - 12 Desember 2024

Loading player...
Op die program vandag:
# Ons praat met Chris Hattingh van die Sentrum vir Risiko-analise oor die derde kwartaal se BBP
# Die jaarlikse verbruikersprysinflasie was twee-komma-nege persent in November
# Die ekonoom Waldo Krugell praat oor die ekonomie van Kersfees.
# In internasionale sakenuus... General Motors (GM) het aangekondig hy gaan ophou om sy selfbesturende taxi-eenheid te finansier
# In beleggingsnuus…. ’n Suid-Afrikaanse konsortium het voorgestel dat ondersteuners in die Springbokke se kommersiële regte belê
En, ons praat met Renshia Manuel van die Maatskaplike Onderneming en Groothandel Plant Kwekery, Growbox Nursery, oor Sanlam en die Universiteit van Wes-Kaapland se Fellows Leadership and Mentoring Program.
12 Dec 2024 Afrikaans South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Bizskoops - 20 Februarie 2025

Op die program vandag: # Ons kyk na ʼn paar hoogtepunte uit die begrotingsrede # Die ekonoom Waldo Krugell deel ook met ons sy reaksie op die begroting wat vanmiddag in die parlement voorgelê is. # In internasionale sakenuus... Gemiddelde lone in die Verenigde Koninkry gaan voort om inflasie te…
20 Feb 8 min

Bizskoops - 13 Februarie 2025

Op die program vandag: # Sanral kondig verhoging in toltariewe aan # Kenners voorspel dat brandstofheffings in vanjaar se begrotingsrede kan verhoog # Die ekonoom Waldo Krugell praat oor die impak van die huidige internasionale politiek op die Suid-Afrikaanse ekonomie # In internasionale sakenuus... Coca-Cola gaan moontlik meer plastiekbotteltjies verkoop…
12 Feb 9 min

Bizskoops - 06 Februarie 2025

Op die program vandag: # Suid-Afrika se groot banke moes hierdie week moeilike vrae oor transformasie beantwoord # Die Internasionale Monetêre Fonds se landverslag oor Suid-Afrika is verlede week vrygestel # Die ekonoom Waldo Krugell praat oor wat hy graag in môre se staatsrede wil hoor # In internasionale sakenuus…
6 Feb 9 min

Bizskoops - 30 Januarie 2025

Op die program vandag: # Miljoene Suid-Afrikaners sal na verwagting geraak word as die VSA voortgaan met sy besluit om befondsing vir sy MIV/vigs-program in die land te staak # Daar word voorspel dat die Reserwebank die rentekoers môre met slegs 25 basispunte sal verlaag # Die ekonoom Waldo Krugell…
30 Jan 9 min

Bizskoops - 23 Januarie 2025

Op die program vandag: # Inflasie het effens gestyg in Desember # Mynbouproduksie het in November met nul-komma-nege persent afgeneem # Die ekonoom Waldo Krugell praat oor die moontlike invloed van Donald Trump se tweede termyn op die Suid-Afrikaanse ekonomie # In internasionale sakenuus... OpenAI werk saam met Oracle en…
23 Jan 10 min