Help jou diere in hierdie hitte

Loading player...
Liza van Jaarsveld van Lucky Paws Rescue gesels oor die gevaar van hitte uitputting vir diere tydens die hittegolf. Sy noem 'n paar "moets" en "moenies" en gee ook wenke om die lewe vir jou diere meer draaglik te maak in hierdie omstandighede.
16 Dec 2024 Afrikaans South Africa Society & Culture · Music Interviews

Other recent episodes

Amanda en Rob Ellis vertel van Kitty Rescue 911

Podcasts from JouRadio's programming and interviews as heard on-air. JouRadio is a local Polokwane radio station broadcasting on 91.0 fm and on www.jouradio.co.za. We are the heartbeat of Polokwane!
5 Jun 16 min