Die Drive se "My Vakansie" stories!

Loading player...
As jy terugdink aan jou skooldae, onthou jy dalk die huiwering wat daar was op daardie eerste dag van skool aan die begin van die jaar. Jy onthou dalk ook al die opstelle en stories wat jy moes skryf as jy teruggekeer het skool toe – almal met min of meer dieselfde titel gehad: "My Vakansie". Rob Forbes en Rozanne McKenzie is ook nou terug by die werk en het besluit om nostalgie deel te maak van hulle vakansie-stories.
6 Jan 2025 English South Africa Entertainment News · Leisure

Other recent episodes

Alles wat jy moet weet oor die Afrikaanse weergawe van 'The Office'

Showmax het in 2025 aangekondig dat hulle besig was met die vervaardiging van ’n Suid-Afrikaanse weergawe van die wêreldwye trefferformaat 'The Office', onder lisensie van BBC Studios. The Drive with Rob and Roz het met Gert du Plessis, die Suid-Afrikaanse 'Jim', gesels oor die reeks. 'Die Kantoor' begin Sondag 18…
16 Jan 6 min