
VRYDAE MET FARREN - Lester Fransman Deel Sy Storie
Loading player...
Skakel in wanneer Ds. Farren saam met Lester Fransman kuier, 'n diaken van VGK Lambertsbaai. Lester deel sy inspirerende reis van hoe die Here sy hele lewe verander het toe hy die diakenbediening aangeneem het. Hy vertel van sy familie, sy liefde vir sy vrou en kinders, en hoe hy die hoop en belofte beleef dat die Here jou nooit alleen sal laat nie. 'n Aangrypende storie van geloof, liefde en hoop wat jou sal inspireer.