Bizskoops - 16 Januarie 2025

Loading player...
Op die program vandag:
# Nog ʼn brandstofprysverhoging is op die kaarte
# Ons gesels oor die impak van die sluiting van ArcelorMittal Suid-Afrika se langstaal aanlegte op die land se ekonomie
# Die ekonoom Waldo Krugell praat oor die ekonomie van dobbel
# In internasionale sakenuus... Meta, beplan om vyf persent van sy 72-duisend wêreldwye arbeidsmag te sny
# In beleggingsnuus…. Reinet het planne aangekondig om miljoene aandele in British American Tobacco te verkoop
En, ons praat met Joe Nnditsheni Tshililo van Broadband Infinities oor Sanlam en die Universiteit van Wes-Kaapland se Fellows Leadership and Mentoring Programme.
16 Jan Afrikaans South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Bizskoops - 15 Mei 2025

Op die program vandag: # Bank of America sê Suid-Afrika se komende begroting sal 'n sleutelaanwyser van politieke stabiliteit wees eerder as net finansiële gesondheid # Suid-Afrika se werkloosheidskoers styg tot 32-komma-nege persent # Die ekonoom Waldo Krugell praat oor fase twee van Operasie VuliNdlela wat verlede week geloods is…
15 May 10 min

Bizskoops - 08 Mei 2025

Op die program vandag: # Die private gesondheidsorgsektor het die eerste ronde gewen in sy regstryd teen die NGV # Suid-Afrika se ekonomiese vooruitsigte het versleg, met twee agentskappe wat hul 2025-groeivoorspellings vir die land verminder # Die ekonoom Waldo Krugell praat oor die gevaar van onsekerheid binne die globale…
8 May 11 min

Bizskoops - 01 Mei 2025

Op die program vandag: # Die parlement sê dit sal begrotingsperdatums nakom # Chery, sal gedurende hierdie jaar 19 nuwe energievoertuie in Suid-Afrika bekendstel. # Die ekonoom Waldo Krugell praat oor die Minister van Finansies wat nou weer die begroting ter tafel moet le. # In internasionale sakenuus...ontleders waarsku dat…
1 May 9 min

Bizskoops - 24 April 2025

Op die program vandag: # Mieliepryse het gister met 15% die hoogte ingeskiet # SA se dalende mynbou-uitset sal na verwagting die land se BBP tref # Die ekonoom Waldo Krugell praat oor... die onlangse kapitaalvlug uit die VSA se ekonomie. # In internasionale sakenuus... BP kan gedwing word om…
24 Apr 10 min

Bizskoops - 17 April 2025

Op die program vandag: # Die Reserwebank voorspel groei vir die plaaslike ekonomie vanjaar # Transnet-werkers kan binnekort begin staak # Die ekonoom Waldo Krugell praat oor die rand se rowwe week. # In internasionale sakenuus... Lesotho het 'n lisensie aan Elon Musk se Starlink toegestaan # In beleggingsnuus… die…
22 Apr 8 min