Spreeklewe - Die maat waarmee jy oordeel

Loading player...
As gelowiges is ons nie veronderstel om te oordeel nie en tog doen ons dit graag...
In Matteus 7 waarsku Jesus ons self dat ons moet versigtig wees om te oordeel want soos ons oordeel sal ons geoordeel word
“Moenie oordeel nie, sodat oor julle nie geoordeel word nie; met dieselfde oordeel waarmee julle oor ander oordeel, sal oor julle geoordeel word, en met dieselfde maat waarmee julle vir ander meet, sal vir julle gemeet word."
15 Jan Afrikaans South Africa Music

Other recent episodes

Spreeklewe - God Ken jou deur en deur

God ken jou en deur Hom is alles moontlik Psalm 139 Die Bybel is vol voorbeelde van gewone mense wat buitengewone dinge gedoen het, nie deur hul eie krag nie, maar deur die krag van God. God ken jou – jou vrese, jou vrae, jou hart. En Hy roep jou…
4 Jun 6 min

#KomOnsPraatDaaroor - 4 Junie

Kom Ons Praat Daaroor se 3 aanbieders, Annelie Bouwer, Charonike Nel en Tanya de Vente-Bijker, het uiteenlopende persoonlikhede en opinies, soos hulle oor nuusgebeure, snaakshede, hartstories en stories wat jou warm onder die kraag maak, gesels.
4 Jun 43 min

#KomOnsPraatDaaroor - 28 Mei

Kom Ons Praat Daaroor se 3 aanbieders, Annelie Bouwer, Charonike Nel en Tanya de Vente-Bijker, het uiteenlopende persoonlikhede en opinies, soos hulle oor nuusgebeure, snaakshede, hartstories en stories wat jou warm onder die kraag maak, gesels.
28 May 43 min

GEEweek - Tercia en Marius oor plankiesdorp

Kairos CL se volgehoue betrokkenheid by die gemeenskap van Plankiesdorp strek oor meer as twee dekades – ’n pad wat ons keer op keer saam met gesinne stap. Hierdie reis behels nie net fisiese betrokkenheid nie, maar ook ’n diep geestelike en emosionele verbintenis. Ons dien al jare lank as…
27 May 18 min