
CHRISTELIKE PERSPEKTIEF - Dr Braam Hanekom: Leierskap, Geloof en Die Toekoms van Onderwys
Loading player...
Dr. Braam Hanekom gesels oor sy onlangse reis na Richardsbaai, waar hy werk met gemeenskapsleiers en die uitdagings van politieke en sosiale onstabiliteit bespreek. Ons kyk ook na die belangrikheid van leierskap in 'n tyd van krisis, die rol van geloof in samelewingsverandering, en die uitdagings in die Suid-Afrikaanse onderwysstelsel.