DR. RINA DE KLERK-WEYER - Emosionele Intelligensie by Kinders en Tieners

Loading player...
’n Gesprek met Dr. Rina de Klerk-Weyer oor hoe ouers en onderwysers emosionele intelligensie by jongmense kan bevorder, en wat die gevolge is van ’n gebrek aan emosionele intelligensie. Ontdek wenke oor hoe jy as ouer of onderwyser die emosies van kinders beter kan verstaan en bestuur. Hierdie episode is vol praktiese advies en waardevolle insigte vir ouers en opvoeders.
3 Feb English South Africa Religion & Spirituality · Christianity

Other recent episodes

DR. RINA DE KLERK-WEYER - Konflik is 'n geleentheid om groei te bevorder.

Dr. Rina de Klerk-Weyers gesels met ons oor hoe om verskillende konflikstyle te identifiseer en te hanteer. Sy bespreek die laaste ses van die twaalf konflikstyle en bied praktiese wenkes om konstruktief op te tree. "Konflik is 'n geleentheid om groei te bevorder. Die sleutel is om jou eie styl…
24 Mar 7 min